Modulekode | INL 811 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Gevorderde besluitnemingsteorie binne inligting- en kennisbestuur word grondig bestudeer. Prosesse en sisteme wat gebruik word vir die bestuur van inligting en kennis word t.o.v. besluitnemingsteorie geanaliseer. Organisatoriese betekenisvolheid en scenario-bou word ook aangespreek. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Inligtingkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App